top of page
Search
  • Writer's picture Hendrik Maat

Ons stel voor: The "Inward Journey".

Die "Inward Journey"is 'n You Tube-kanaal deur Tom. Ons wil graag sy kanaal bekend stel, aangesien twee van sy afleverings oor die Swebeswebe se Baboon-projek handel en beslis die moeite werd is om te kyk!


Maar dit is nie net die afleverings oor die bobejane wat de moeite werd is om te kyk nie. Die aflevering wat ek verreweg die meeste geniet het, is "die marimba man". As jy die Afrika-gevoel wil beleef, moet jy hierdie "inward journey" deur die Afrika-bosveld beslis nie misloop nie!





Maak seker om aan te meld by sy kanaal hier: https://www.youtube.com/@inwardjourney8058

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page